• Rang #
  • Premieret: Jul 2000
  • Afsnit: 125
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • SABC 2
  • Søndag
  • Documentary Travel

Sæsoner:

Du skal være logget ind for at markere afsnit som set. Log på eller tilmelding.

Sæsoner 4
4x1
Begin van ’n lang reis…
Episode overview
Udgivelsesdato
Dec 18, 2007
Verlede jaar het die Voetsporespan vanaf die Kaap tot aan die Voetheuwels van Kilimandjaro gereis, hoogste berg op die Afrika vasteland. Vanjaar word die reis voorgesit vanaf .. show full overview
4x2
Kilimanjaro – na die kruin
Episode overview
Udgivelsesdato
Dec 25, 2007
Kilimandjaro is ’n fisiese en emosionele uitdaging. Op die kruin, by ’n hoogte van byna 5900 meter bo seevlak, is daar die helfte soveel suurstof as aan die kus. Dit is liggaamlike .. show full overview
4x3
Eyasi – jagters, dansers en ruïnes
Episode overview
Udgivelsesdato
Jan 01, 2008
Digby die Ngorongorokrater woon die Hatzabe stam. Dis mense wat nog versamelaar-jagters is, met ’n bestaan wat sterk herinner aan dié van die Khoi en San in suidelike Afrika. Die .. show full overview
4x4
Lengai – die berg van God
Episode overview
Udgivelsesdato
Jan 08, 2008
Net suid van die Natronmeer is daar die enigste aktiewe vulkaan in Afrika se Groot Skeurvallei. Die laaste paar jaar het die vulkaan gereeld uitgebars. Die Voetsporespan het die berg .. show full overview
4x5
Serengeti – wat ’n migrasie
Episode overview
Udgivelsesdato
Jan 15, 2008
Elke jaar, vir duisende jaar reeds, migreer die wildebeeste van die Serengeti in Mei noord na die Mara vlaktes in Kenia, net om ses maande later weer terug te keer. Die getalle wissel .. show full overview
4x6
Spekebaai – visvang op ’n groot meer
Episode overview
Udgivelsesdato
Jan 22, 2008
Spekebaai in die Victoriameer is vernoem na een van die Afrika ontdekkingsreisigers in die 18e eeu – John Hanning Speke. Die baai is in die ooste van die meer – die grootste tropiese .. show full overview
4x7
Tabora – op soek na dr. Livingstone
Episode overview
Udgivelsesdato
Jan 29, 2008
Dr. David Livingstone was knaend op soek na die oorsprong van die Nyl – die langste rivier in die wêreld. Naby Tabora in sentraal-Afrika is hy gekonfronteer deur vyandige stamme, .. show full overview
4x8
Ujiji – ontmoeting onder ’n mangoboom
Episode overview
Udgivelsesdato
Feb 05, 2008
Met sy laaste reis in Afrika het dr. David Livingstone soek geraak. Die New York Herald het Henry Morton Stanley opdrag gegee om te gaan uitvind of Livingstone gevange gehou was, siek .. show full overview
4x9
Jinja – oorsprong van die Witnyl
Episode overview
Udgivelsesdato
Feb 12, 2008
Vir dekades lank was die soeke na die oorsprong van die Nyl een van die groot vraagstukke in Europa – wie die oorsprong van die Nyl beheer, beheer alles stroomaf, en dit sluit in die .. show full overview
4x10
Nakuru – ’n meer in pienk getooi
Episode overview
Udgivelsesdato
Feb 19, 2008
Miljoene flaminke kleur die Nakurumeer in Kenia in pienk, en op die oewers staan die renosters en buffels en wei. Dis ’n wildtuin op die buitewyke van ’n stad. Kenia is een van Afrika se .. show full overview
4x11
Nairobi – halfpad blaaskans
Episode overview
Udgivelsesdato
Feb 26, 2008
Nairobi is een van die hoofstede van Afrika. Die Voetsporespan was in die stadium bykans halfpad Kaïro toe, en moes ’n blaaskans neem terwyl die voertuie versien word, en daar herstel word wat stukkend was. Daarvoor was die hoofstad van Kenia ideaal.
4x12
Maralal – ’n kameelsafari
Episode overview
Udgivelsesdato
Mar 04, 2008
Jaarliks word daar in Oktober ’n kameelderby gehou by Maralal. Ander tye van die jaar is dit net lekker om die gebied te gaan verken met die kamele van die wêreld. Verder leer mens die .. show full overview
4x13
Turkanameer en ’n vis van 90kg
Episode overview
Udgivelsesdato
Mar 11, 2008
Turkana is een van die mere van Afrika se Groot Skeurvallei, en op die oewers van die meer woon die El Molo, die kleinste stam in Kenia. Die mense is vissers, en met handlyne gaan vang .. show full overview
4x14
Chalbiwoestyn – hulle sê dis onmoontlik
Episode overview
Udgivelsesdato
Mar 18, 2008
In die reënseisoen is dit onmoontlik om oor die woestyn te ry. Die modderpappery om die woestyn maak dit onmoontlik. Dis toé dat die Voetsporespan gaan kyk. Die drie Nissans moes hulle .. show full overview
4x15
Arba Minch – in ’n vreemde land
Episode overview
Udgivelsesdato
Mar 25, 2008
Nadat die Voetsporespan oor die eensaamste en gevaarlikste pad in Afrika in die noordooste van Kenia gery het, het hulle aangekom in Ethiopië. Hier was hulle nou in ’n plek met ’n ander .. show full overview
4x16
Shashemene – in die land van Haile Selassi
Episode overview
Udgivelsesdato
Apr 01, 2008
Die Rastafarians het Haile Selassi aanbid. Selassi is ’n direkte afstammeling van Koning Dawid van die Ou Testament, en daarom vir hulle ’n heilige. Selassi het vir die Rastas van .. show full overview
4x17
Harar – daar’s hiënas in die stad
Episode overview
Udgivelsesdato
Apr 08, 2008
Harer is die vierde heiligste stad vir Islam, maar ook die geboortestad van Haile Selassi. Dis ’n stad waar Christen en Moslem in vrede saamwoon. Dis ’n stad waar ’n mens voel jy is twee .. show full overview
4x18
Addis Abeba – die nuwe blom
Episode overview
Udgivelsesdato
Apr 15, 2008
Die hoofstad in die land van meer as 60 miljoen mense is een van Afrika se bedrywigste met die grootste opelugmark op die kontinent. Dis ’n stad van kontraste met katedrale en bedelaars. .. show full overview
4x19
Lalibela – kerke uit klip gekap
Episode overview
Udgivelsesdato
Apr 22, 2008
Ook al genoem die agtste wonder van die antieke wêreld – Lalibela, die plek waar daar 11 kerke uit klip gekerf is. Vir meer as 800 jaar staan die skepping van Koning Lalibela hier vir .. show full overview
4x20
Tanameer – oorsprong van die Blounyl
Episode overview
Udgivelsesdato
Apr 29, 2008
Die Witnyl is ’n stroompie vergeleke met die Blounyl, en die Blounyl het sy oorsprong by die Tanameer. Dis ’n indrukwekkende stroom water wat ’n paar kilometer suid van waar dit uit die .. show full overview
4x21
Kartoem – die samevloeiing
Episode overview
Udgivelsesdato
Maj 06, 2008
Die Blou- en Witnyl vloei saam by Kartoem. Die twee magtige riviere word een by die hoofstad van die Soedan. In die land, wat so drasties anders is as Ethiopië wat die span pas agter .. show full overview
4x22
Meroe – piramides in Soedan
Episode overview
Udgivelsesdato
Maj 13, 2008
Voor die piramides van Egipte gebou is het die Nubiërs die piramides van Meroe opgerig as grafkelders in die woestyn. Met byna geen toeriste wat die Soedan besoek nie, was die .. show full overview
4x23
Nubiese Woestyn – ingang tot die Sahara
Episode overview
Udgivelsesdato
Maj 20, 2008
Die reënval syfer in die Nubiese woestyn is nul. Vanaf Abu Hamed tot by Wadi Halfa is daar net ’n treinspoor wat die roete aandui. Geen mens of dier kan in die wêreld, waar daar geen .. show full overview
4x24
Aswan en Luxor – vallei van die Farao’s
Episode overview
Udgivelsesdato
Maj 27, 2008
Vanaf Aswan tot by Luxor was die tuiste van die farao’s van die antieke tyd. Dit is waar hulle tempels en grafkelders gebou het. Vandag staan mens verstom om te sien hoe die mense hulself reg gemaak het vir die hiernamaals.
4x25
Abu Simbel – ’n tempel verskuif
Episode overview
Udgivelsesdato
Jun 03, 2008
Met die bou van die Aswandam is duisende vierkante kilometer onder water. Van antieke Egipte se grootste tempels, die by Abu Simbel, gebou deur Ramses II, sou vir ewig verdwyn. UNESCO .. show full overview
4x26 Sæsonafslutning
Giza – drie piramides en ’n sfinks
Episode overview
Udgivelsesdato
Jun 10, 2008
’n Reis van die Kaap tot by Kaïro eindig by die piramides en sfinks van Giza. Dit is waar die Voetsporespan klaargemaak het voor hulle sou terugkeer Alldays, Johannesburg, Springbok en Pretoria toe. Dit was ’n lang en epiese reis.

I tilfælde af manglende afsnit eller bannere (og de findes på TheTVDB) kan du forespørge en automatisk fuld opdatering af serien:

Forespørg opdatering af serie

Karakterer