Voetspore
Lalibela – kerke uit klip gekap (4x19)
Udgivelsesdato: Apr 22, 2008
Ook al genoem die agtste wonder van die antieke wêreld – Lalibela, die plek waar daar 11 kerke uit klip gekerf is. Vir meer as 800 jaar staan die skepping van Koning Lalibela hier vir almal wat wil kom aanbid. Daarna reis die Voetsporespan al die pad langs met die Ethiopiese Hooglande in die rigting van die Tanameer.
- Premieret: Jul 2000
- Afsnit: 125
- Følgere: 0