Voetspore
Maralal – ’n kameelsafari (4x12)
Udgivelsesdato: Mar 04, 2008
Jaarliks word daar in Oktober ’n kameelderby gehou by Maralal. Ander tye van die jaar is dit net lekker om die gebied te gaan verken met die kamele van die wêreld. Verder leer mens die Samburu mense ken – ’n stam veel groter, maar ook veel meer veelkleurig as hul nefies, die Masai. Die Samburu het die Voetsporespan vermaak met tradisionele danse soos mens net in oos-Afrika kry.
- Premieret: Jul 2000
- Afsnit: 125
- Følgere: 0