Voetspore
Nubiese Woestyn – ingang tot die Sahara (4x23)
Udgivelsesdato: Maj 20, 2008
Die reënval syfer in die Nubiese woestyn is nul. Vanaf Abu Hamed tot by Wadi Halfa is daar net ’n treinspoor wat die roete aandui. Geen mens of dier kan in die wêreld, waar daar geen oase is, oorleef nie. Maar die deel van die Sahara is pragtig in sy eenvoud. Dis ’n magiese wêreld.
- Premieret: Jul 2000
- Afsnit: 125
- Følgere: 0