Voetspore
Harar – daar’s hiënas in die stad (4x17)
Udgivelsesdato: Apr 08, 2008
Harer is die vierde heiligste stad vir Islam, maar ook die geboortestad van Haile Selassi. Dis ’n stad waar Christen en Moslem in vrede saamwoon. Dis ’n stad waar ’n mens voel jy is twee duisend jaar terug verplaas na die Bybelse tyd. Dis ’n stad met ’n ringmuur om, met esels in die nou straatjies waar die melaatses bedel, en snags kom die hiënas die stad binne om die plek skoon te maak.
- Premieret: Jul 2000
- Afsnit: 125
- Følgere: 0