• Rang #
  • Premieret: Jul 2000
  • Afsnit: 125
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • SABC 2
  • Søndag
  • Documentary Travel

Sæsoner:

Du skal være logget ind for at markere afsnit som set. Log på eller tilmelding.

Sæsoner 9
9x1
Episode 1
Episode overview
Udgivelsesdato
Aug 14, 2015
Die Voetsporereis spring weg by Sofala aan die kus van Mosambiek. Van daar reis die manne oor Dondo tot by Beira. Daar verlaat ons die oseaan en reis na die buffeljagmekka by Marromeu.
9x2
Episode 2
Episode overview
Udgivelsesdato
Aug 21, 2015
Ons reis gaan verder vanaf Caia na Liwonde in Malawi waar ons uitsonderlike wildbesigtiging ervaar op die oewer van die Shirerivier. Van daar neem die reis ons na die Norman Carr Cottage, die Marelli-eilandgroep en Nkhatabaai.
9x3
Episode 3
Episode overview
Udgivelsesdato
Aug 28, 2015
Die Voetsporereis is nou in Livingstonia in die noorde van Malawi. Van daar neem die reis ons na die Kalambowaterval in Tanzanië en dan na Lake Shore Lodge by Kipili aan die .. show full overview
9x4
Episode 4
Episode overview
Udgivelsesdato
Sep 04, 2015
Die Skeurvalleireis loop nou van Kigoma in Tanzanië na Burundi. Eers na die oorsprong van die Nyl, daarna die Kareravalle en dan die hoofstad, Bujumbura. Vanaf Bujumbura reis ons na .. show full overview
9x5
Episode 5
Episode overview
Udgivelsesdato
Sep 11, 2015
In Uganda neem die roete ons van Kisoro, verby die pragtige Bunyonyimeer na Buhoma in die Queen Elizabeth Nasionale Park. Ons verlaat Ishasha in die park en reis na Fort Portal waar ons oos draai in Jinja en die Nile River Explorers.
9x6
Episode 6
Episode overview
Udgivelsesdato
Sep 18, 2015
Nou neem die roete ons wee na die suidelike halfrond, oor die ewenaar, tot by Triangle in die Masai Mara en van daar na Nairobi. Van die Keniaanse hoofstad gaan ons noord, oor Archers Post, tot by Maralal op die rand van die Chalbiwoestyn.
9x7
Episode 7
Episode overview
Udgivelsesdato
Sep 25, 2015
Van Marsabit is dit na Ethiopië. Die grenskruising is by Moyale en van daar na die hoofstad, Addis Abeba. By Addis draai ons weer suid, verby die Adadi Miriamkerk tot by Arch Minch, hoofstad van die Laer Omovalleistreek.
9x8
Episode 8
Episode overview
Udgivelsesdato
Okt 02, 2015
In die Laer Omovallei loop die reis vanaf Konso na Jinka en Tolta en dan na Omorate. Ons sluit die skof af by Turmi en die Kasserivier vir ’n besoek aan die Hamerstam.
9x9
Episode 9
Episode overview
Udgivelsesdato
Okt 09, 2015
Dit is die einde van die besoek aan die Laer Omovallei. Ons roete neem ons noord, oor Sodo, tot op die oewer van die Langanomeer. Van daar terug na Addis Abeba en die Menagesha Nasionale .. show full overview
9x10
Episode 10
Episode overview
Udgivelsesdato
Okt 16, 2015
In die weste van Ethiopië loop die roete oor Awash tot by die magiese stad Harar en die kameelmark by Babile. Harar, die stad waar hiënas snags die strate skoonmaak, is ’n stad wat ons te voet verken.
9x11
Episode 11
Episode overview
Udgivelsesdato
Okt 23, 2015
Nou loop ons terug op ons spore. Eers wes tot by Awash, maar van daar na die Awash Nasionale Park. In die park kamp ons by die warmwaterbron en reis dan suid om te kamp op die oewer van die Awashrivier.
9x12
Episode 12
Episode overview
Udgivelsesdato
Okt 30, 2015
Nou neem die roete ons dieper die Danakil Depressie in. Van Awash reis ons na Serdo en Afrera. Hier, in die woestyn, reis ons verby die soutmyne en na die aktiewe vulkaan Erta Ale, voor ons koers kies rigting Dallot.
9x13 Sæsonafslutning
Episode 13
Episode overview
Udgivelsesdato
Nov 06, 2015
Die laaste skof begin by die warmste plek op aarde – Dallol, met die warmbronne by The Colourful en die soutmyne op die vlakte. Voetspore in die Groot Skeurvallei eindig in Djiboeti. .. show full overview

I tilfælde af manglende afsnit eller bannere (og de findes på TheTVDB) kan du forespørge en automatisk fuld opdatering af serien:

Forespørg opdatering af serie

Karakterer