Voetspore
Aswan en Luxor – vallei van die Farao’s (4x24)
Udgivelsesdato: Maj 27, 2008
Vanaf Aswan tot by Luxor was die tuiste van die farao’s van die antieke tyd. Dit is waar hulle tempels en grafkelders gebou het. Vandag staan mens verstom om te sien hoe die mense hulself reg gemaak het vir die hiernamaals.
- Premieret: Jul 2000
- Afsnit: 125
- Følgere: 0