Voetspore

Voetspore

Tanameer – oorsprong van die Blounyl (4x20)


Udgivelsesdato: Apr 29, 2008

Die Witnyl is ’n stroompie vergeleke met die Blounyl, en die Blounyl het sy oorsprong by die Tanameer. Dis ’n indrukwekkende stroom water wat ’n paar kilometer suid van waar dit uit die meer vloei, een van Afrika se mooiste watervalle vorm. In die meer self is daar mannekloosters, en by sommiges word geen vroue toegelaat nie. Op een van die eilande het, volgens oorlewering, Maria en die Jesuskind kom skuil toe hulle moes vlug uit Egipte.

  • Rang #
  • Premieret: Jul 2000
  • Afsnit: 125
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • SABC 2
  • Søndag