• Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday
  • Documentary Travel

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 5
5x1
Vertrek vanaf die Suidpunt van Afrika
Episode overview
Air date
Mar 20, 2009
Die span het bymekaar gekom by Gansbaai. Saam met Wilfred Chiveli en sy span het hulle gaan haaiduik en gaan kyk hoe die Witdoodhaai – een van die mees bedreigde spesies in die oseaan – .. show full overview
5x2
Van Pella tot Riemvasmaak
Episode overview
Air date
Mar 27, 2009
Pella is ’n klein dorpie in Boesmanland waar die Katolieke Sending vir meer as 100 jaar reeds gevestig is. Dis ’n pragtige oase in die woestyn. Die Voetsporespan het by die mense van .. show full overview
5x3
Ver in die ou Kalahari
Episode overview
Air date
Apr 03, 2009
Die Kgalagadi-oorgrenspark is die mees suksesvolle van die oorgrensparke in Suidelike Afrika. Dis waar mens ervaar dat wilde diere nie deur landsgrense gestop wil word nie. Die span .. show full overview
5x4
Die Boesmans van Tsumkwe
Episode overview
Air date
Apr 10, 2009
Sekerlik een van die kleinste grensposte in die wêreld is die een by Dobe, tussen Botswana en Namibië. Maar dis kortpad deur die Kalahari as mens vir die Boesmans van Tsumkwe wil gaan .. show full overview
5x5
Olifante in die Kaudom
Episode overview
Air date
Apr 17, 2009
In die Kaudom ervaar ’n mens ware wildernis. Die kampgeriewe is nou reeds so beskadig deur olifante, daar word nie meer deur die Namibiese Parkeraad kampfooie gehef nie. By die .. show full overview
5x6
Oor Raucana, Angola binne
Episode overview
Air date
Apr 24, 2009
Op Rundu het die Voetsporespan uitgebrei. Koos Moorcroft, Angolese toeroperateur, en José Livingue, tolk, het hulle by die res van die manne aangesluit. Vandaar het die span gereis na .. show full overview
5x7
Vasval in die doodsakker
Episode overview
Air date
May 01, 2009
Die Voetsporespan het vroegoggend vanaf Foz do Cunene vertrek op ’n pragtige sonskyndag. Die seelewe aan die Angolese kus is skouspelagtig. Maar toe tref die ongeluk die span. Oor een .. show full overview
5x8
Deur die Namib tot by Flamingo
Episode overview
Air date
May 08, 2009
Na die benoude oomblikke op die strand aan die Skedelkus, is die span die Namib in. Daar was geen aangeduide roete nie. Dit was onbekende terrein. Heeldag moes hulle deur die .. show full overview
5x9
Sushi aan die Angolese Kus
Episode overview
Air date
May 15, 2009
Die span het met die Angolese kus gereis na ’n paar wrakke – skepe wat nie die verwoestende storms van die Atlantiese Oseaan en Skedelkus kon trotseer nie. Daarna was dit ’n besoek aan .. show full overview
5x10
Met die Lebapas tot by die Dorslandtrek se eindbestemming
Episode overview
Air date
May 22, 2009
Die Voetsporespan moes uiteindelik die gerief van Flamingo verlaat en het die binneland ingereis. Die Lebapas is een van die mooiste bergpasse in die wêreld en neem ’n mens op na die .. show full overview
5x11
’n Reis see toe oor Brug 14
Episode overview
Air date
May 29, 2009
Die span kamp op die strand by die Zulu Restaurant in Lobito en reis dan weer die binneland in, deur digbegroeide reënwoude en verby skouspelagtige watervalle. Daar word kamp opgeslaan .. show full overview
5x12
Die Kwanzarivier – vierde grootste in Afrika
Episode overview
Air date
Jun 05, 2009
Die Voetsporemanne reis oor die indrukwekkende brug na die lodge by die Kwanzarivier. Met ’n bootvaart op die rivier sien hulle al hoe meer witaasvoëls — ’n aasvoël so volop, sy .. show full overview
5x13
Oor Luanda na Pedras Negras en Calandula
Episode overview
Air date
Jun 12, 2009
Luanda is ’n stad in wanorde. Tussen die chaos word daar hard gewerk om dit een van die mooiste stede in Afrika te maak. Van die hoofstad het die Voetsporespan gereis na een van Angola .. show full overview
5x14
Rigting Kongorivier
Episode overview
Air date
Jun 12, 2009
Die tweede helfte van vanjaar se reis begin net noord van Luanda, by Barro do Dande. Die manne koop vis op die vismark, kuier op die strand en vat dan die pad noord, rigting Kongorivier. .. show full overview
5x15
By Matadi die DRK binne
Episode overview
Air date
Jun 19, 2009
Na die besoek aan die mond van die Kongorivier is dit ’n reis die binneland in, in die rigting van die DRK. Dis nie ’n paadjie wat deur baie gebruik word nie. Dis meestal tweespoor. .. show full overview
5x16
Wanorde in Kinshasa
Episode overview
Air date
Jun 26, 2009
Hierdie episode begin met dieselfilterprobleme en daarna ’n besoek aan die Botaniese Tuin van Kisantu. Die tuin is meer as 100 jaar gelede deur ’n Jesuïetepriester begin en spog vandag .. show full overview
5x17
Verby die Ninjas na Dolisie
Episode overview
Air date
Jul 03, 2009
Die Voetsporespan is nou reeds in die sesde land op vanjaar se reis. Uit Brazzaville vertrek hulle na Dolisie. Onderweg is daar twee groot hindernisse – die slegte pad en die ninjas. Die .. show full overview
5x18
Die manne van Pointe Noire
Episode overview
Air date
Jul 10, 2009
Met vanjaar se Voetsporereis kom die span gereeld ander Suid-Afrikaners teë. In Pointe Noire is daar sommer ’n groot groep manne wat in die Kongo kontrakwerk doen. Saam met hulle word .. show full overview
5x19
Uitendelik Gaboen!
Episode overview
Air date
Jul 17, 2009
Na Pointe Noire reis die span deur al hoe digter woude, verder noord. Die paadjie loop deur die oerwoud – een van die grootste reënwoude in die wêreld. Die grens tussen die Kongo en .. show full overview
5x20
Lambaréné – tuiste van Albert Schweitzer
Episode overview
Air date
Jul 31, 2009
In die eerste helfte van die vorige eeu het dr. Albert Schweitzer ’n hospitaal opgerig in die destydse Frans-Ekwatoriaal-Guinee. Die hospitaal het oor die jare duisende mense van .. show full overview
5x21
Slankneuskrokodille en gorillas
Episode overview
Air date
Aug 07, 2009
Gaboen is veral bekend vir sy eksotiese dierespesies. Die span besoek die Loango Nasionale Park en tydens ’n bootvaart op een van die talle riviere, sien hulle die slankneuskrokodille. .. show full overview
5x22
Oerwoudolifante in Loango
Episode overview
Air date
Aug 14, 2009
Gaboen, geleë op die ewenaar, is een van die lande wat die digste plantegroei het in die wêreld. In die woude floreer die oerwoudolifante. Die olifante is bietjie kleiner as die .. show full overview
5x23
Bosvarke op die strand
Episode overview
Air date
Aug 21, 2009
Die Voetsporemanne verken die Loango Nasionale Park. In die park is daar waterbuffels en bosvarke wat hulle nog nooit voorheen gesien het nie. Nadat die manne een aand op die strand gaan .. show full overview
5x24
São Tomé se vergange rykdom
Episode overview
Air date
Aug 28, 2009
Die Voetsporemanne vlieg oor na São Tomé, sowat 250km vanaf die vasteland. Toe die Portugese ontdekkingsreisigers in die vyftiende eeu die eilande van São Tomé en Principe ontdek het, .. show full overview
5x25
Sommer elf marlyne by Bom Bom
Episode overview
Air date
Sep 04, 2009
Bom Bom, die oord op die eiland Principe, is een van die primêre visvangbestemmings in die wêreld. Dis ’n pragtige eiland, met eksotiese plantegroei en ’n besondere voëllewe, maar die .. show full overview
5x26 Season finale
Libreville, en terug huis toe
Episode overview
Air date
Sep 11, 2009
Terug op die vasteland reis die Voetsporespan tot by Libreville, een van dei modernste stede in Afrika. By Libreville word die voertuie op ’n boot gelaai en vaar hulle na Port Gentil, .. show full overview

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:

Request show update

Characters