Voetspore

Voetspore

Met die Lebapas tot by die Dorslandtrek se eindbestemming (5x10)


Air date: May 22, 2009

Die Voetsporespan moes uiteindelik die gerief van Flamingo verlaat en het die binneland ingereis. Die Lebapas is een van die mooiste bergpasse in die wêreld en neem ’n mens op na die hooglande van Angola, waar die Dorslandtrekkers by Humpata tot rus gekom het. Na Humpata reis die span verder na die stad Lubango, waar die Christusbeeld oor die stad waak en dan verder na Tundavalla, met sy loodregte kranse van meer as 1000 meter.

  • Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday