• Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday
  • Documentary Travel

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 12
12x1
Mumbai, poort na Indië
Episode overview
Air date
May 06, 2019
Die span arriveer vir 'n reis van drie maande deur Indië. Nadat hulle die stad vir 'n paar dae verken het, kry hulle hul nuwe Royal Enfield Classic-motorfietse en vertrek en ry suid .. show full overview
12x2
Goa en Hampi
Episode overview
Air date
May 13, 2019
Die span reis na Indië se kleinste staat - die vakansiehoofstad Goa. Langs die pad ontmoet hulle die Goan Royal Riders op 'n ontbytdraf. Ná ’n paar dae in Goa neem die reis hulle na die .. show full overview
12x3
Mysore en Kanyakumari
Episode overview
Air date
May 20, 2019
Van Hampi af reis die span suid. Eerstens besoek hulle die Versailles van Indië – die Mysore-paleis, die setel van die Wodeyar-dinastie. Vandaar gaan hulle na die mees suidelike punt van .. show full overview
12x4
Kolli Hills en Chennai
Episode overview
Air date
May 27, 2019
’n Roete van 70 haarnaalddraaie – dit is die uitdaging van Kolli Hills. Motorfiets hemel. Dan besoek die span die voormalige Franse enklawe Pondicherry en reis langs die kus na Chennai, .. show full overview
12x5
Die Sontempel van Konark
Episode overview
Air date
Jun 03, 2019
Die roete neem die span verder noord. Hulle kamp in die oopte en ervaar landelike Indië. Later kruis hulle massiewe binnelandse mere en sien die hoogs bedreigde .. show full overview
12x6
Darjeeling en Sandakphu
Episode overview
Air date
Jun 10, 2019
Darjeeling is in die suidelike Himalajas geleë. Dit is die streek waar die beste tee in Indië verbou word. Dit is ook die geboorteplek van Sherpa Tenzing Norgay, die man wat Mount .. show full overview
12x7
Bodhgaya en Varanasi
Episode overview
Air date
Jun 17, 2019
Die span besoek Bodhgaya waar Boeddha verligting onder die Bohdi-boom ontvang het. Dan gaan hulle voort na die magiese stad Varanasi aan die oewer van die Ganges waar verassings langs opelugkonserte gedoen word.
12x8
Khajuraho en Agra
Episode overview
Air date
Jun 24, 2019
Die span besoek die twee toeriste-aantreklikhede wat die meeste besoekers in Indië ontvang. By Khajuraho staan ​​hulle verstom deur die grafiese uitbeelding van die Kama Sutra en besoek dan die mooiste gebou ter wêreld, die Taj Mahal.
12x9
Van Delhi na die Himalajas
Episode overview
Air date
Jul 01, 2019
Die span besoek Ou Delhi asook die plek waar Mahatma Gandhi vermoor en toe veras is. Dan reis hulle na die Himalajas. Eers na Manali en die Rohtangpas, en dan dieper in die berge na Koksar in die Lahaul-vallei
12x10
Ley en Kardung La
Episode overview
Air date
Jul 08, 2019
Hierdie week kruis die span vier bergpasse, hoër as 5 000 m. Taglang la, Lachlung la, Wari la en Kardung la, die hoogste motorbare bergpas ter wêreld. Die span besoek ook die pragtige dorpie Leh met sy ernstige Tibetaanse invloed.
12x11
Pang en Keylong
Episode overview
Air date
Jul 15, 2019
Die span besoek die Boeddhis-klooster, Thiksey Gompa, in die Himalajas. Hulle keer dan terug na Manali. Die roete neem hulle via Pang, Keylong en Udaipur. Die besoek aan die Himalajas eindig by Kullu.
12x12
Jodhpur en Udaipur
Episode overview
Air date
Jul 22, 2019
Die reis deur Rajasthan neem die span na die Karni Mata-tempel met sy 25 000 rotte. Vandaar gaan hulle na Jodhpur, die blou stad met die imposante Mehrangarh-fort, wat die stad bewaak. Dan besoek hulle Udaipur, die mees romantiese stad in Indië.
12x13 Show finale
Porbandar en Dui
Episode overview
Air date
Jul 29, 2019
In die laaste week van die reis van 12 500 km op die subkontinent besoek die span Porbandar, die geboorteplek van Mahatma Gandhi. Hulle besoek ook die voormalige Portugese enklawe Dui, .. show full overview

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:

Request show update

Characters