Voetspore
São Tomé se vergange rykdom (5x24)
Air date: Aug 28, 2009
Die Voetsporemanne vlieg oor na São Tomé, sowat 250km vanaf die vasteland. Toe die Portugese ontdekkingsreisigers in die vyftiende eeu die eilande van São Tomé en Principe ontdek het, was die eilande, geleë op die ewenaar, onbewoon. Hulle het ’n florerende kakao- en koffiebedryf gevestig. Die bedryf is vandag tot niet en al wat oorgebly het, is die tekens van vergange glorie.
- Premiered: Jul 2000
- Episodes: 300
- Followers: 0