• Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday
  • Documentary Travel

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 18
18x1
Colombia
Episode overview
Air date
Feb 28, 2025
Die span reis na Colombia om die Suid-Amerikaanse avontuur van die afgelope drie jaar voort te sit en te voltooi. Die reis begin in Bogota waar 'n nuwe voertuig voorberei word na die .. show full overview
18x2
Venezuela
Episode overview
Air date
Mar 07, 2025
Die grensoorgang na Venezuela is ingewikkeld aangesien die span ondervra word oor die doel van hul besoek. Hierdie land is in 'n greep van ernstige ekonomiese uitdagings terwyl 'n .. show full overview
18x3
Guyana
Episode overview
Air date
Mar 14, 2025
Guyana is 'n vreemde land. Alhoewel dit op die Suid-Amerikaanse vasteland is, is dit baie meer deel van die Karibiese Eilande. Die mense praat Engels met 'n Karibiese aksent, die .. show full overview
18x4
Suriname
Episode overview
Air date
Mar 21, 2025
Hierdie land, met 'n bietjie meer as 'n halfmiljoen mense, is ietwat van 'n eiland op die vasteland – die mense is almal afstammelinge van die rietsnyers wat uit Afrika en Indië gekom .. show full overview
18x5
Die Amasone-reënwoud
Episode overview
Air date
Mar 28, 2025
Dit is 'n lang, verraderlike reis om Boa Vista in Brasilië te bereik. Hier hergroepeer die span ná die eerste maand op die pad om algemene instandhouding te doen. Dan reis hulle suid, .. show full overview
18x6
Die Amasonerivier
Episode overview
Air date
Apr 04, 2025
Die span pak 'n rivierboot met die drie Land Cruisers aan. Dit is 'n vyf dae lange reis, stroomaf, van Manaus na Belem. Na 'n gejaagde eerste vyf weke van die reis, bied dit die span 'n .. show full overview
18x7
Die Noordkus van Brasilië
Episode overview
Air date
Apr 11, 2025
Dit is 'n gebied aangrensend aan die Amasone-reënwoud. Parque Nacional dos Lençois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland, met duine en mere wat die indruk .. show full overview
18x8
Rio Grande do Norte
Episode overview
Air date
Apr 18, 2025
Hierdie week begin by Morro Branco en Canoa Quebrada, laasgenoemde bied die agtergrond vir menige fliek. Dit is 'n skouspelagtige kuslyn. By Galhinos en Galos word die span bederf met .. show full overview
18x9
Pernambuco
Episode overview
Air date
Apr 25, 2025
As jy Natal verlaat, is die eerste stop by Pirangi om die wêreld se grootste cashew-boom te sien. Langs die kus bied die stad João Pessoa 'n kort blik op Brasilië se verlede, asook die .. show full overview
18x10
Bahia
Episode overview
Air date
May 02, 2025
Met Johan wat nog aansterk van sy siekte, verwelkom die span graag vir Streicher vir 'n paar weke. Streicher het 10 Voetspore-ekspedisies gedoen, maar sy huidige beroep verhoed hom om .. show full overview
18x11
Rio de Janeiro
Episode overview
Air date
May 09, 2025
'n Hele week in een van die beste vakansiebestemmings in die wêreld! Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die .. show full overview
18x12
Santa Catarina
Episode overview
Air date
May 16, 2025
Nadat hulle by die Sao Paulo-lughawe vir Streicher afskeid geneem het, besoek die span eers die gewilde stad Curitiba en gaan dan terug na die kus. Eerstens is dit na die skouspelagtige .. show full overview
18x13 Season finale
Uruguay
Episode overview
Air date
May 23, 2025
Ná meer as 45 000 km gedurende drie ekspedisies van drie maande elk oor die afgelope drie jaar, arriveer die span by La Chacra Holandesa van Jan en Marieke Kuper in Uruguay. Dit is waar .. show full overview

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:

Request show update

Characters