Voetspore

Voetspore

Rio de Janeiro (18x11)


Air date: May 09, 2025

'n Hele week in een van die beste vakansiebestemmings in die wêreld! Dit is 'n ontspannende week by die standbeeld van Christus die Verlosser, die strande van Ipanema en Copacabana, die Selarón-trappe, die Carioca-akwaduk, 'n sokkerwedstryd by Maracanã en 'n kabelkarrit na die top van die Suikerbroodberg. Die week word afgesluit by Paraty, een van Brasilië se bekende vakansiebestemmings met sy pragtige strande en skouspelagtige eilande langs die kus.

  • Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday