Voetspore

Voetspore

Episode 9 (9x9)


Udgivelsesdato: Okt 09, 2015

Dit is die einde van die besoek aan die Laer Omovallei. Ons roete neem ons noord, oor Sodo, tot op die oewer van die Langanomeer. Van daar terug na Addis Abeba en die Menagesha Nasionale Park. Dan reis ons oos tot by ’n boerdery aan die oewer van die Awashrivier.

  • Rang #
  • Premieret: Jul 2000
  • Afsnit: 125
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • SABC 2
  • Søndag