Voetspore

Voetspore

Episode 3 (9x3)


Udgivelsesdato: Aug 28, 2015

Die Voetsporereis is nou in Livingstonia in die noorde van Malawi. Van daar neem die reis ons na die Kalambowaterval in Tanzanië en dan na Lake Shore Lodge by Kipili aan die Tanganjikameer. Van Lake Shore gaan ons verder noord, oor die Katavi Nasionale Park na Kigoma.

  • Rang #
  • Premieret: Jul 2000
  • Afsnit: 125
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • SABC 2
  • Søndag