Voetspore

Voetspore

Episode 4 (9x4)


Udgivelsesdato: Sep 04, 2015

Die Skeurvalleireis loop nou van Kigoma in Tanzanië na Burundi. Eers na die oorsprong van die Nyl, daarna die Kareravalle en dan die hoofstad, Bujumbura. Vanaf Bujumbura reis ons na Rwanda waar ons eers aangaan by die Cimerwa-sementfabriek, en van daar na Gisenyi aan die Kivumeer.

  • Rang #
  • Premieret: Jul 2000
  • Afsnit: 125
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • SABC 2
  • Søndag