Voetspore

Voetspore

Episode 13 (9x13)

Sæsonafslutning

Udgivelsesdato: Nov 06, 2015

Die laaste skof begin by die warmste plek op aarde – Dallol, met die warmbronne by The Colourful en die soutmyne op die vlakte. Voetspore in die Groot Skeurvallei eindig in Djiboeti. Eers besoek ons Lac Abbe en daarna Lac Assal, laagste punt op die kontinent.

  • Rang #
  • Premieret: Jul 2000
  • Afsnit: 125
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • SABC 2
  • Søndag