Voetspore
Van Delhi na die Himalajas (12x9)
Air date: Jul 01, 2019
Die span besoek Ou Delhi asook die plek waar Mahatma Gandhi vermoor en toe veras is. Dan reis hulle na die Himalajas. Eers na Manali en die Rohtangpas, en dan dieper in die berge na Koksar in die Lahaul-vallei
- Premiered: Jul 2000
- Episodes: 300
- Followers: 0