Hotel (SA)

  • Première: Juil 2016
  • Épisodes: 65
  • Abonnés: 1
  • Fini
  • Showmax
  • Lundi à 20
  • Comedy

Saisons:

Tu dois être connecté pour marquer les épisodes vus. Connexion ou inscription.

Saison 1
1x1
Welkom Tuis
Episode overview
Date de diffusion
Juil 12, 2016
‘n Mokumentêr oor wat regtig aangaan in ‘n plattelandse boutique hotel. Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Die Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe .. show full overview
1x2
Swot Analise
Episode overview
Date de diffusion
Juil 19, 2016
Die personeel moet vorms invul oor die hotel se huidige toestand. Ferdie vrees dat hulle terugvoer sy reputasie kan skend. Danny soek iemand om hom te help voorberei vir ‘n oudisie.
1x3
Die Swembad
Episode overview
Date de diffusion
Juil 26, 2016
Ferdie is vas oortuig dat ‘n swembad, sukses by sy hotel sal verseker... As hy verby Thomas kan kom. Oom Dirk en Brenda sluit hulself per ongeluk in die stoor toe en moet veg vir oorlewing.
1x4
Gasvryheidsopleiding
Episode overview
Date de diffusion
Août 02, 2016
Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor, om die oorgang te monitor. Maar alles verloop nie altyd seepglad by hierdie hotel nie…
1x5 Épisode final de la saison
Die Rot
Episode overview
Date de diffusion
Août 09, 2016
This episode has no summary.
1x6
Sekuriteit
Episode overview
Date de diffusion
Août 16, 2016
This episode has no summary.
1x7
Die Merger Funksie
Episode overview
Date de diffusion
Août 23, 2016
This episode has no summary.
1x8
Reserwe Posisies
Episode overview
Date de diffusion
Août 30, 2016
This episode has no summary.
1x9
Die Date
Episode overview
Date de diffusion
Sept 06, 2016
Ferdie kom agter dat die personeel hom nie vertrou nie. In die hoop om vertroue terug te wen, bied hy aan om uit te help met ‘n krisissituasie in die kombuis.
1x10
Die Geskenk
Episode overview
Date de diffusion
Sept 13, 2016
Ingrid du Buisson, ‘n filantroop, skenk ‘n selfportret aan die hotel nadat Ferdie en Thomas haar lewe red. Ferdie skraap die moed bymekaar om haar te vra om ‘n swembad te skenk.
1x11
Die Staking
Episode overview
Date de diffusion
Sept 20, 2016
Spanbou-braaidag word onderbreek wanneer Maggie uitvind dat hulle die enigste hotel in die Lourier-groep is wat nie verhogings kry nie. Die personeel in die restaurant besluit om te staak.
1x12
Hotel Verjaar Deel 1
Episode overview
Date de diffusion
Sept 27, 2016
Die hotel vier hul 50ste verjaarsdag. Almal is doenig met voorbereidings. Jony moet ‘n gaskunstenaar reël, Ferdie probeer ‘n metgesel reël en Thomas moet die begroting in toom hou.
1x13 Épisode final de la saison
Hotel Verjaar Deel 2
Episode overview
Date de diffusion
Oct 04, 2016
Die groot aand van die hotel se 50ste verjaarsdag. Bobby van Jaarsveld weier steeds om op te tree weens die onregverdigheid in die van Jaarsveld-gesin.

S'il manque des épisodes ou des bannières (et qu'ils existent sur TheTVDB), vous pouvez demander une mise à jour automatique complète de l'émission :

Si tu aimes cette séries, tu aimeras peut-être aussi :