Hotel (SA)
Die Staking (1x11)
Date de diffusion: Sept 20, 2016
Spanbou-braaidag word onderbreek wanneer Maggie uitvind dat hulle die enigste hotel in die Lourier-groep is wat nie verhogings kry nie. Die personeel in die restaurant besluit om te staak.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1