Hotel (SA)
Gasvryheidsopleiding (1x4)
Date de diffusion: Août 02, 2016
Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor, om die oorgang te monitor. Maar alles verloop nie altyd seepglad by hierdie hotel nie…
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1