Vetkoek-Paleis

  • : 1996
  • : 40
  • : 2
  • SABC 2
  • Comedy

:

.

2
2x1
Poplap en die twee tjortse
Episode overview
02, 1996
Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel “tjortse” daar in “olke bolke” is. Frikkadel wil ‘n skiboot koop en dit “Poplap” noem. Poppie is baie buierig. ‘n Besoek aan die dokter verklaar .. show full overview
2x2
Frikkadel’s choice
Episode overview
09, 1996
Frikkadel wil bitter graag die Blou Bulle se rugbywedstryd bywoon maar Poppie wil eerder die naweek weggaan. Wanneer die bank beroof word terwyl Poppie en Worsie in die bank is verander Frikkadel se prioriteite
2x3
Die lewe is ‘n video
Episode overview
16, 1996
Spiros begin ook vetkoeke maak en Frikkadel besef hy sal iets moet doen om die Vetkoekpaleis meer gewild te maak. Worsie wil bittergraag die kompetisieprys wen maar hy mag nie inskryf nie.
2x4
Ella se tog
Episode overview
23, 1996
Ella en Apie kry huweliksprobleme en sy trek by Frikkadel en Poppie in. Boeboe kry ook moeilikheid wanneer Spiros se dogter uitvind van haar verloofde se mannewales met Boeboe.
2x5
Die kaartjie
Episode overview
30, 1996
Sherridon word bevorder na Zero Ses. Poppie sleep vir Frikkadel na ‘n opvoedkundige filmvertoning toe. Die hare waai wanneer Poppie “Randy Mandy” se besigheidskaartjie in Frikkadel se baadjiesak kry. Worsie kry die skuld hiervoor.
2x6
Die cherrie is Koekie
Episode overview
07, 1996
Sue-Ellen ontstel vir Worsie. Worsie besluit om nie Frik se geld op die perde te verwed nie maar om dit eerder vir ‘n beter doel aan te wend. ‘n Oulike blondine red Worsie wanneer twee inbrekers hul verskyning maak.
2x7
Soos ‘n Merry-go-round
Episode overview
14, 1996
Dit gaan goed met Worsie en sy meisie tot hy ‘n brief van ‘n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag ‘n besoek van ‘n joernalis. Vetkoekpaleis verskyn wel in die koerant maar iemand anders in die Vetkoekpaleis trek baie meer aandag op die agterblad.
2x8
Wat is ‘n moeder?
Episode overview
21, 1996
Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ‘n ou met die naam “Pelvic” wat in ‘n “band” .. show full overview
2x9
‘n Nuwe besigheidsvennoot.
Episode overview
28, 1996
Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet kom help in die Vetkoekpaleis. Meneer Louw, die skoolhoof, bied Frik ‘n goeie bedrag aan vir ‘n vennootskap in die .. show full overview
2x10
Dis ‘n laaitie!
Episode overview
04, 1996
Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou….Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy personeel het makietie gehou om die baba se koms te vier en die winkel is in chaos.
2x11
Die toeriste-inval
Episode overview
11, 1996
Sherridon word gekies om ‘n “parabat” kursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as ‘n rooi Sebra.Tannie Gerty van Bloemfontein maak moles in die .. show full overview
2x12
Verbode vrugte
Episode overview
18, 1996
Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag en Ella vra die dominee om met Frik te kom praat. Boeboe .. show full overview
2x13
Die Peroxide-tert
Episode overview
25, 1996
Sherridon kry sy “parabat badge” en Frik began ‘n foutjie met Ruben se melk.Pelvic word in die bad betrap met Tiffany. Sy probeer ook vir Frik en Worsie verlei. Worsie val daarvoor en .. show full overview

Characters