Vetkoek-Paleis

  • : 1996
  • : 40
  • : 2
  • SABC 2
  • Comedy

:

.

1
1x1
Blou Ligblou
Episode overview
15, 1996
Frikkadel begin sy eie besigheid nadat hy sy werk verloor het. Voor hy hom kan kry stel hy twee onbeplande personeellede aan wat sy eie idees oor sy besigheid verander.
1x2
Koop of Omkoop
Episode overview
22, 1996
Die Vetkoekpaleis maak oop en Frik beleef die gepaardgaande probleme. Hy word deur ´n "gesondheidsinspekteur" besoek en is so senuagtig dat hy 22 vetkoeke verniet weggee voordat Worsie .. show full overview
1x3
For You..... Verniet
Episode overview
29, 1996
Terwyl Boeboe gaan eksamen skryf by die "Polly-Anne School of Beauty", werk haar niggie, Sue-Ellen, in haar plek. Sue-Ellen oortuig vir Frik en Worsie dat Spiros Takanakis hulle vetkoekresep wil steel.
1x4
Poppie S'n
Episode overview
06, 1996
Besigheid is stil by die Vetkoekpaleis. Spiros het ´n buikdanser gehuur om kliënte na sy winkel te lok. Frik besluit om ook ´n vertoning te reël. Groot is sy verbasing as die danseres, Lolita Queen of Love, ´n ou meisie van hom blyk te wees
1x5
Die Mechanic, die Bakkie, die Trein en die Koei
Episode overview
13, 1996
Frik ondervind probleme wanneer hy sy bakkie laat diens. Na groot drama ky hy ´n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word verneuk. Sy word ook deur ´n jaloerse vrou bygedam.
1x6
Sakeman, Sakeplan
Episode overview
13, 1996
Frik reël met die Sun City busbestuurder om by Eugene se winkel te stop vir aandenkings, by die Vetkoekpaleis vir kos en by Tiger se garage vir brandstof en om ´n draai te loop. Sake .. show full overview
1x7
Die Wulpse Konsultant
Episode overview
20, 1996
Frik besef dat besigheid glad nie so maklik is nie, en raadpleeg ´n konsultant. Die konsultant is hopeloos te duur maar dinge verander wanneer Boeboe sy klein swart adresboekie ontdek. .. show full overview
1x8
Worsie Word 'n Wors
Episode overview
27, 1996
Daar is chaos wanneer Worsie vrouens ontdek. Frik en Boeboe kan glad nie met hom praat nie en sy ma is ontsteld. Frik kry vir Worsie 'n woonstel en sy ma is aanvanklik daarteen gekant maar gee toe wanneer sy besef dat sy hom nie kan keer nie.
1x9
Lulu en Loftus
Episode overview
03, 1996
Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frik moet iemand kry om uit te help, want anders gaan hy 'n belangrike rugby wedstryd misloop. Hy en Poppie kry stry en sy .. show full overview
1x10
Poppie Kry Stilstuipe
Episode overview
10, 1996
Frik moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly. Wanneer Poppie siek voel en vroeg huistoe gaan is Boeboe oortuig dat Poppie swanger is. Worsie vertel dit vir sy ma, wat op .. show full overview
1x11
Bibi en die Stywe Lywe
Episode overview
17, 1996
Worsie is oortuig dat Boeboe 'n dubbele lewe lei wanneer hy haar foto in 'n tydskrif sien. Boeboe ontken dit en na 'n groot deurmekaarspul vind sy uit dat sy 'n dubbelganger in Benoni het.
1x12
Die Tweede Prys
Episode overview
19, 1996
Daar is groot drama op Nigel wanneer Tiger nie kaartjies vir die Springbokke teen die All Blacks toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil dit hê. Worsie wen .. show full overview
1x13
Poppie is Op Pad
Episode overview
26, 1996
Poppie se werk stuur haar vir 'n kursus in Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegtuigkaartjie. 'n .. show full overview

Characters