• Classement #
  • Première: Juil 2000
  • Épisodes: 300
  • Abonnés: 0
  • En cours
  • SABC 2
  • Dimanche
  • Documentary Travel

Saisons:

Tu dois être connecté pour marquer les épisodes vus. Connexion ou inscription.

Saison 14
14x1
Pafuri tot Letaba Ranch
Episode overview
Date de diffusion
Avr 05, 2021
Die reis begin in die noordoostelike hoek van Suid-Afrika by die samevloeiing van die Limpopo- en Levuvhu-riviere. Ná ’n besoek aan die Krugerwildtuin vertrek die span na Makuya om die .. show full overview
14x2
Leydsdorp tot Klaserie Natuurreservaat
Episode overview
Date de diffusion
Avr 12, 2021
Leydsdorp is 'n fassinerende dorp wat meer as 130 jaar gelede 'n goudstormloop beleef het. Ná ’n besoek aan die spookdorp word die span vermaak deur die Vorsters van Letsitele – .. show full overview
14x3
Mariepskop tot Dullstroom
Episode overview
Date de diffusion
Avr 19, 2021
Hierdie week begin op die platorand by Mariepskop, gaan voort vir 'n paar dae in die pragtige Blyderivier-canyon, besoek die Echo-grotte en sluit dan af met forelhengel by Dullstroom. Dit is winter en bitter koud.
14x4
Lapalala tot Marakele
Episode overview
Date de diffusion
Avr 26, 2021
'n Week in die Waterberge – eers die Lapalala-wildernis, dan volg die reis van Eugene Marais in die Limpopo-provinsie en word afgesluit met 'n 4x4-roete in die soms onderskatte Marakele Nasionale Park.
14x5
Witkoppen tot Moolmanshoek
Episode overview
Date de diffusion
Mai 03, 2021
By Witkoppen in die suidoos-Vrystaat maak die span kennis met die voedingswonders van wildsvleis. Hulle gaan dan na die Drakensberge en gaan stap saam met een van die beste berggidse na .. show full overview
14x6
Garingboom tot Koffiefontein
Episode overview
Date de diffusion
Mai 10, 2021
By Garingboom ervaar die span 'n werkende Karooplaas. By Bethulie sien hulle van die verwoesting wat die Anglo-Boereoorlog veroorsaak het by die Konsentrasiekamp-begraafplaas. By Pou Pan .. show full overview
14x7
Orania tot by Witsand
Episode overview
Date de diffusion
Mai 17, 2021
Orania op die oewer van die Gariep word deur baie as 'n sosiale eksperiment gesien. Die span stel ondersoek in. Ná ’n besoek aan die slagveld van Magersfontein besoek hulle die juweel in .. show full overview
14x8
Witsand tot by Badshoek
Episode overview
Date de diffusion
Mai 24, 2021
Die reis neem die span deur die Karoo, vanaf Witsand, verby Griekwastad tot by die samevloeiing van die Vaal- en Oranjerivier. Ná ’n besoek aan Karreekloof gaan kyk hulle ’n fliek by die .. show full overview
14x9
Beaufort-Wes tot by Gannabos
Episode overview
Date de diffusion
Mai 31, 2021
Die span besoek hierdie week 'n kasteel buite Loxton, kamp op Verneukpan, bring 'n dag deur in een van die boeiende kroonhuise van die Noord-Kaap by Stuurmansfontein, en besoek die .. show full overview
14x10
Dwarsrivier tot by Marcuskraal
Episode overview
Date de diffusion
Jun 07, 2021
Die fokus val op die Cederberge. Eers die unieke wingerde van Dwarsrivier. Dan 'n uitdagende staptog na die asemrowende Maltese Kruis. Die span besoek die hoofstad van die streek – .. show full overview
14x11
Citrusdal tot by Riebeek Wes
Episode overview
Date de diffusion
Jun 14, 2021
The Baths naby Citrusdal is 'n gewilde warmwaterbron. Dit is waar die span die elfde week begin. Van daar pak hulle die Klein Tafelberg 4x4-roete aan, besoek ’n perlemoenfabriek aan die .. show full overview
14x12
Kalmoesfontein tot by McGregor
Episode overview
Date de diffusion
Jun 21, 2021
Kalmoesfontein is 'n unieke wynplaas teen die hange van die Perdeberge. Dit is waar dan die voorlaaste week begin. Vandaar ry hulle verby Ceres met die Matroosberge op om 'n sneeuman te .. show full overview
14x13 Épisode final de la saison
Gantouwpas tot by Agulhas
Episode overview
Date de diffusion
Jun 28, 2021
Die span neem die Gantouwpas om die Hottentot Holland-bergreeks na Grabouw oor te steek en besoek die Morawiese Sending by Genadendal. Hulle woon 'n broodbakkursus by Baardeskeersbos by. .. show full overview

S'il manque des épisodes ou des bannières (et qu'ils existent sur TheTVDB), vous pouvez demander une mise à jour automatique complète de l'émission :

Demander une mise à jour de la série

Personnages