Lui maar op, Belinda

  • Classement #
  • Première: Juil 2019
  • Épisodes: 39
  • Abonnés: 0
  • En cours
  • M-Net
  • Lundi à 20
  • Comedy

Saisons:

Tu dois être connecté pour marquer les épisodes vus. Connexion ou inscription.

Saison 1
1x1
Episode 1
Episode overview
Date de diffusion
Juil 08, 2019
Annetjie wil hê Ian moet een van haar oudleerlinge aanstel en Belinda word deur haar oorle man se skelmpie gedagvaar. Ian moet die moed bymekaarskraap om sy vrou oor die vingers te tik.
1x2
Episode 2
Episode overview
Date de diffusion
Juil 15, 2019
Belinda besef Annetjie raak al dower en dwing haar om 'n gehoorapparaat aan te skaf, Ian lieg homself in 'n hoek in en Dirkie sukkel met die skoner geslag.
1x3
Episode 3
Episode overview
Date de diffusion
Juil 22, 2019
Twee snobistiese vriendinne uit Belinda se "vorige lewe" daag op en Belinda gee voor dat sy die winkel besit. Frans gee vir Dirkie 'n paar plaasoefeninge om spiere te bou.
1x4
Episode 4
Episode overview
Date de diffusion
Juil 29, 2019
Ten spyte van Annetjie se waarskuwings weier Belinda om te aanvaar dat sy haar bril konstant móét dra en maak 'n fout in die winkel. Annetjie neem dit op haarself om Frans reg te dokter.
1x5
Episode 5
Episode overview
Date de diffusion
Août 05, 2019
Belinda vind stoute briewe tussen Maggie se goed en lees dit skaamteloos terwyl Frans waarsku dat sy die slapende honde moet los. Annetjie probeer vir Dirkie liefde vind...
1x6
Episode 6
Episode overview
Date de diffusion
Août 12, 2019
Maggie en 'n aantreklike bouer daag by die winkel op en Annetjie kry snuf in die neus. Intussen draai 'n meisie vir Dirkie om haar pinkie en Belinda verlang na haar verlore roem.
1x7
Episode 7
Episode overview
Date de diffusion
Août 19, 2019
Belinda hoor 'n sepie is opsoek na 'n 'ouer aktrise' en besluit dis nou of nooit. Ian probeer sy hoogtevrees oorkom en Annetjie is jaloers op Belinda se verhouding met Frans.
1x8
Episode 8
Episode overview
Date de diffusion
Août 26, 2019
Almal kla oor hoe hard hulle werk en Ian implementeer 'n strategie uit sy nuwe boek "Beter Baas, Beter Klaas". Almal ruil rolle om...
1x9
Episode 9
Episode overview
Date de diffusion
Sept 02, 2019
Almal is bekommerd omdat Frans siek is. Ian weet nie hoe om vir Maggie te sê sy dra te veel parfuum nie en Dirkie ontmoet 'n nuwe meisie, maar daar's 'n slang in die gras.
1x10
Episode 10
Episode overview
Date de diffusion
Sept 09, 2019
Annetjie word vervang as organiseerder van die winkel se verjaarsdagpartytjie en Belinda neem oor. Almal moet bontstaan om hierdie visie te verwesenlik, maar gaan alles volgens plan verloop?
1x11
Episode 11
Episode overview
Date de diffusion
Sept 16, 2019
Frans maak reg vir 'n kuiertjie saam met Klein Frans en sy meisie, maar die kuiertjie versuur gou-gou as Klein Frans aankondig dat hy gaan trou én die plaas wil verkoop.
1x12
Episode 12
Episode overview
Date de diffusion
Sept 23, 2019
Maggie neem die bestuur van die winkel oor terwyl Ian weg is met besigheid, maar Annetjie staan haar man en mobiliseer die troepe. Dirkie dink hy hou dalk van Nicol.
1x13 Épisode final de la saison
Episode 13
Episode overview
Date de diffusion
Sept 30, 2019
This episode has no summary.

S'il manque des épisodes ou des bannières (et qu'ils existent sur TheTVDB), vous pouvez demander une mise à jour automatique complète de l'émission :

Demander une mise à jour de la série

Personnages