Vetkoek Paleis II

  • Rank #
  • Premiered: Dec 2023
  • Episodes: 10
  • Followers: 0
  • Ended
  • Unknown
  • at 0
  • Comedy

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 1
1x1
Blou … ligblou
Episode overview
Air date
Dec 11, 2023
Molly en Wors, op versoek van Antie Poppie, gryp in om die Vetkoekpaleis van bankrotskap te red. Die versoek kom ook met ’n voorwaarde: Klein Frikkadel moet daar werk.
1x2
Koop of omkoop
Episode overview
Air date
Dec 12, 2023
’n Sogenaamde gesondheidsinspekteur kom inspekteer kamstig die Vetkoekpaleis. Wors besluit om hom om te koop met gratis vetkoeke, verbloem as gasvryheid.
1x3
For you … verniet
Episode overview
Air date
Dec 13, 2023
Costas van die opposisiekafee sit en “spioeneer” op die Vetkoekpaleis. Wors besluit om die vetkoeke wat hy koop so bietjie te dokter.
1x4
Molly s’n
Episode overview
Air date
Dec 14, 2023
’n Ou vriendin van Wors bel hom onverwags om te kom help met ’n promosie by Vetkoekpaleis. Almal dink dis ’n goeie idee behalwe Klein Frikkadel en Molly.
1x5
Die mechanic, die bakkie, die trein en die koei
Episode overview
Air date
Dec 15, 2023
Wors besluit om sy bakkie te laat diens, maar die werkswinkel skryf die bakkie af toe hulle dit vir ’n toetsrit neem.
1x6
Sakeman, sakeplan
Episode overview
Air date
Dec 16, 2023
Wors en Tiger wil ’n nuwe sakeplan implementeer sodat toerbusse by hul ondernemings moet stop op pad Carnival City toe.
1x7
Die wulpse konsultant
Episode overview
Air date
Dec 17, 2023
Om die onderneming bietjie woema te gee en die personeel te motiveer, stel Wors ’n sakekonsultant aan. Sy het ’n wonderlike voorstel, maar Wors kan haar nie bekostig nie.
1x8
Klein Frik word Groot Frik
Episode overview
Air date
Dec 18, 2023
Klein Frikkadel raak betrokke by die verkeerde groep vrouens wat skelm is. Sy ma het hom uitgeskop en sy enigste heenkome is om kamp op te slaan in die restaurant.
1x9
Lulu en Loftus
Episode overview
Air date
Dec 19, 2023
Boudjies is weg, Molly werk en Wors wil Loftus toe na Tiger se skeipartytjie.
1x10 Show finale
Molly kry stilstuipe
Episode overview
Air date
Dec 20, 2023
Molly hoor hoe Wors haar met sy personeel bespreek en hy noem haar “goedkoop en maklik”. Sy word woedend en Wors moet vinnig ’n plan maak.

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:

Request show update