Vetkoek Paleis II
Die mechanic, die bakkie, die trein en die koei (1x5)
Air date: Dec 15, 2023
Wors besluit om sy bakkie te laat diens, maar die werkswinkel skryf die bakkie af toe hulle dit vir ’n toetsrit neem.
- Premiered: Dec 2023
- Episodes: 10
- Followers: 0