Molly en Wors, op versoek van Antie Poppie, gryp in om die Vetkoekpaleis van bankrotskap te red. Die versoek kom ook met ’n voorwaarde: Klein Frikkadel moet daar werk.

’n Sogenaamde gesondheidsinspekteur kom inspekteer kamstig die Vetkoekpaleis. Wors besluit om hom om te koop met gratis vetkoeke, verbloem as gasvryheid.

’n Ou vriendin van Wors bel hom onverwags om te kom help met ’n promosie by Vetkoekpaleis. Almal dink dis ’n goeie idee behalwe Klein Frikkadel en Molly.

1x5 Die mechanic, die bakkie, die trein en die koei Episode overview
Air date
Dec 15, 2023
Wors besluit om sy bakkie te laat diens, maar die werkswinkel skryf die bakkie af toe hulle dit vir ’n toetsrit neem.

Om die onderneming bietjie woema te gee en die personeel te motiveer, stel Wors ’n sakekonsultant aan. Sy het ’n wonderlike voorstel, maar Wors kan haar nie bekostig nie.

Klein Frikkadel raak betrokke by die verkeerde groep vrouens wat skelm is. Sy ma het hom uitgeskop en sy enigste heenkome is om kamp op te slaan in die restaurant.