'n Partytjie waar die de Bruyns en van Rijns teenwoordig was, haal die koerant, veral omdat Markusvan Rijn 'n footjie aan Boykie Roberts, mede-eienaar van Soetwaterfontein, gegee het.

Hannah probeer steeds om Hugo se aandag te kry en hou duidelik nie van Deidré nie. Markus begeef hom op 'n nuwe terrein en word deur Con gekonfronteer.

Dinge loop vir JP skeef en dan loop hy vir Bertus raak en Emma konfronteer vir Markus oor Bertus. Deidré veroorsaak dat Con 'n belangrikegebeurtenis misloop.

Con en Jacques begrawe die strydbyl maar Boykie is op die oorlogspad oor Deidré. Hannah kry 'n onverwagse besoeker en daar wag ook 'n verrassing op Markus.

JP sukkel steeds om wat gebeur het, te verwerk terwyl Hugo se wêreld uitmekaar val. Monique en Markus het 'n onderonsie. 'n Drama speel by die kuil af.

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update: