Vallei van Sluiers

Episode 7 (1x7)


Air date: Jun 01, 2010

'n Verrassing wag op Chloe, Maria-Celeste vertel hoe sy en Bertus mekaar gevind het en Miems is vir 'n verandering sprakeloos by die vrugtestalletjie.

  • Rank #
  • Premiered: Apr 2010
  • Episodes: 26
  • Followers: 0
  • Ended
  • Unknown
  • at 20