You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.
Season 3
Thomas is verbaas hoe normaal dinge by die Fransen is nadat Ferdie met sy ma getrou het … dan kom hy agter dat Ferdie nog al die tyd soos sy seun behandel, wat hom teen die mure uitdryf.

Wanneer Ferdie uitvind dat Stephano ook vir Burgemeester staan, ontlont dit 'n debat waarin die ou vyande weer kragte meet. 'n Veeleisende gas met eksentriese smaak daag by die hotel op.

Ferdie en Brenda probeer die OUWROSS-party aan die gang te kry deur wykskandidate aan te stel en 'n veldtog tema te kies wat sy nalatenskap in Fransenburg sal vir ewig.

Die Fransen skeur in twee wanneer Jony en Malanie besef daar word teen vroue gediskrimineer. Ferdie en Thomas moet bont staan om 'n protesaksie te probeer keer voor dit handuitruk.

Danny moet leer bestuur sodat hy Thomas kan oortuig om hom te huur as sy Uber bestuurder. Thomas se aandag word intussen afgelei deur 'n Tinder match. Jony konfronteer vir Melanie.

Almal se kompenterende sy kom uit wanneer die Fransen 'n vierbal borg sodat Ferdie 'n finansier vir sy politieke party kan haak. Jaap en Jony moet sekermaak Ferdie skrik nie die borg af nie.

Danny word in 'n scam genaamd Batcoin ingetrek. Thomas en Jony sluit hulself teen hul wil in die trapkas toe, waar Thomas perongeluk laat val dat Jony nie lekker soen nie.

Nadat Ferdie homself in 'n hoek in lieg, moet almal vir Danny help om uiteindelik sy matriek te voltooi. Jaap het sy hande vol met orige Tasha, wat onlangs uitgevind het dat hy ryk is.

Thomas en Jony herbesoek hulle romantiese verlede wanneer 'n misverstand die nuutgevonde vriendskap bedrieg, en Brenda span die Dok in om haar verstandtand uit te haal.

Ferdie se veldtog vorder fantasties tot 'n gebeurtenis uit Ferdie se verlede die appelkar omgooi. Thomas se broer kom kuier en vat 'n kans met Jony, terwyl Jaap oorweeg of hy moet aanbeweeg.

Die personeel se gunsteling gaste, Hettie en Jan daag op. Nadat Jan afsterf oortuig Hettie vir Danny om haar nog rondom die hotel te vergesel, met Jan se lyk. Ami daag op by die hotel.

Met Danny se toneelstuk om die draai is die Fransen in rep en roer met kleedrepetisies. Hy word dan met die grootste leuen van sy lewe gekonfronteer wanneer twee baie spesiale gaste opdaag.

Die dag het aangebreek vir Danny se toneelstuk... en Ferdie se burgemeester debat. Die personeel probeer vir Ferdie oortuig om tog in die toneelstuk te wees na Nadia haarself beseer.

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:
Request show update
Update requested