Du musst angemeldet sein, um Folgen als gesehen zu markieren. Anmelden oder registrieren.
Staffel 1
Ausstrahlung
Jul 12, 2016
Die arm gemeenskap van Ruyterwacht glo dat die owerhede van hulle vergeet het omdat hulle arm en nie invloedryk is nie. As ‘n klomp hawelose seuns verdwyn, steur die oorwerkte polisie
.. show full overview
Die arm gemeenskap van Ruyterwacht glo dat die owerhede van hulle vergeet het omdat hulle arm en nie invloedryk is nie. As ‘n klomp hawelose seuns verdwyn, steur die oorwerkte polisie van Ruiterwacht hul min aan die saak. Dan verdwyn Tiaan Bernardo se lieflingskind, Rose, helderoordag en hy vrees dat ook sý kind net nog ‘n statistiek sal word.
Ausstrahlung
Jul 19, 2016
Bijl en sy span krap kop as hulle op ‘n makabere reeksmoord afkom waarin die slagoffers in uitrustings van die tagtigerjare uitgevat is.
Bijl en sy span krap kop as hulle op ‘n makabere reeksmoord afkom waarin die slagoffers in uitrustings van die tagtigerjare uitgevat is.
Ausstrahlung
Jul 26, 2016
Bijl word met ‘n moordenaar, Smiley, gekonfronteer wat meer van Byl weet as dr Fritz Basson. Smiley het duidelik ‘n vendetta met Bijl en hy gaan nie ophou moor tot Bijl en sy span hom aangekeer het nie.

Aug 02, 2016
Vier polisielede sterf onder raaiselagtige omstandighede in fratsongelukke. Al vier was saam met Juan op polisiekollege waar agt makkers deel gevorm het van ‘n gedugte peleton. As die
.. show full overview
Vier polisielede sterf onder raaiselagtige omstandighede in fratsongelukke. Al vier was saam met Juan op polisiekollege waar agt makkers deel gevorm het van ‘n gedugte peleton. As die vyfde makker “selfmoord” pleeg die aand ná Juan by hom gekuier het, ruik Bijl lont.
Ausstrahlung
Aug 09, 2016
Die span moet saam met ‘n eenheid werk wat in bendeaktiwiteite spesialiseer. ijl weier om sy span met kapt. Willem Ruiters te deel. Die gemoedere loop hoog in die stasie as Bijl swaarde met sy bevelvoerdern kruis.

Aug 16, 2016
This episode has no summary.
This episode has no summary.
Ausstrahlung
Aug 23, 2016
Bart Basson is ‘n doodgewone middelklas Afrikaner met die perfekte gesin en huislike omstandighede. Sy lewe word onherroeplik verander as sy vrou in ‘n fratsongeluk deur ‘n kruisboogpyl getref word.

Aug 30, 2016
Daar is ‘n reeksmoordenaar wat onder die modewêreld amok maak. Bijl is onder druk om die saak op te los as die hoeveelste jong model dood in ‘n koffer aangetref word. Die groot raaisel wat die span deurgaans mee worstel, is die motief vir die moorde.

Sep 06, 2016
Daar is ‘n moordenaar wat Tafelberg gebruik as sy jagveld. Met meer as ‘n miljoen besoekers per jaar is Tafelberg die juweel in Kaapstad se kroon. Bijl se verlof word herroep sodat hy aan die saak kan werk.

Sep 13, 2016
This episode has no summary.
This episode has no summary.
Ausstrahlung
Sep 20, 2016
Werner Barnard tree vir mishandelde vroue in die bres. Sy ma was ook afgeknou en hy weet hoe dit voel om die slagoffer van ‘n bullebak pa te wees. Lena trek haar die saak ook sterk aan
.. show full overview
Werner Barnard tree vir mishandelde vroue in die bres. Sy ma was ook afgeknou en hy weet hoe dit voel om die slagoffer van ‘n bullebak pa te wees. Lena trek haar die saak ook sterk aan as sy die fyn lyn tussen professionalisme oortree as gevolg van iets uit haar verlede.
Ausstrahlung
Sep 27, 2016
Prostitusie, dooie kliënte en ‘n vrou in ‘n rolstoel. Die menslike psige is ‘n raaisel en Bijl sukkel om agter die kap van die byl te kom.
Prostitusie, dooie kliënte en ‘n vrou in ‘n rolstoel. Die menslike psige is ‘n raaisel en Bijl sukkel om agter die kap van die byl te kom.
Ausstrahlung
Okt 04, 2016
Slot. Bijl loop hom vas teen een van die grootste reeksmoordenaars ooit. Hy en sy span kom onder openbare beskuldiging as die agste paartjie deur die “Vryervanger” wreedaardig om die lewe gebring word.

Wenn hier Episoden oder Banner fehlen (und sie existieren auf TheTVDB) kannst du ein komplettes automatisches Update anfordern:
Aktualisierung der Serie beantragen
Aktualisierung beantragt