Du musst angemeldet sein, um Folgen als gesehen zu markieren. Anmelden oder registrieren.
    
  Staffel 6
    
    Ausstrahlung
    Jan 14, 2025
   
    Byl se span ondersoek 'n wraakmoord wanneer 'n dwelembaas se broer met 'n toegewerkte mond gevind word, maar munte in sy mond en 'n tandtrek-patroon dui op 'n reeksmoordenaar.
  
    Jan 21, 2025
   
    Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.
  
    Jan 28, 2025
   
    'n Vermoorde sjef word gevind met 'n nommer sewe op sy nek gekerf. Byl vermoed nommer agt is oppad. Die span ontdek meer skakels tussen die vuurhoutjieslagoffers en die sewe doodsondes.
  
    Feb 04, 2025
   
    Jo vermoed die nommers op die slagoffers se nekke dui op 'n militêre
agtergrond. Eliaan orkestreer 'n skokkende konfrontasie tussen twee mans,
terwyl Nicki slegte gesondheidsnuus ontvang.
  
    Feb 11, 2025
   
    Die span word by 'n grusame saak betrek wanneer verskeie lyke gevind word met tekens van 'rat bite fever' en menslike DNS in die wonde. Eliaan teiken 'n joernalis as haar volgende slagoffer.
  
    Feb 18, 2025
   
    Wanneer 'n kritikus se liggaam gevind word, moet die span spring om die moordenaar vas te trek voor sy haar boek kan voltooi. Byl-hulle maak 'n groot deurbraak in die sewe doodsondes-moorde.
  
    Feb 25, 2025
   
    'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Elaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.
  
    Mär 04, 2025
   
    Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings
mislei. Lena help met die Dante-moorde. Tarina is al meer in Juan se
omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.
  
    Mär 11, 2025
   
    Byl besef dat die moordenaar na hom uitreik wanneer sy persoonlike inligting met hom deel. Nicki help om 'n moontlike blyplek vir Eliaan op te spoor, maar 'n gewapende meisie wag Byl in.
  
    Mär 18, 2025
   
    Die span vind uit wat regtig gebeur het toe die Slee's se huis afgebrand het.
Byl besef hoe sinister Arbortech is. Hy neem die waaghalsige besluit om
Aletta Slee as lokaas te gebruik.
  
     Wenn hier Episoden oder Banner fehlen (und sie existieren auf TheTVDB) kannst du ein komplettes automatisches Update anfordern:
  
    Aktualisierung der Serie beantragen
  
    Aktualisierung beantragt