• :
  • : 26
  • : 0
  • 20
  • Documentary

:

.

2
2x1
Van seevlak tot hoog teen Matroosberg
Episode overview
Dr. Piet Croucamp besoek hierdie week die Cillié-familie se boerdery in die Ceres-vallei.
2x2
’n Boerdery vir sy seuns
Episode overview
MegaBoere loer hierdie week in by die Jordaans op Spekboomberg naby Cradock.
2x3
Skep jou eie wêreld
Episode overview
Vandeesweek op Megaboere kuier ons by Meckie Schneider, een van die drie grootste Brahman-telers in Suidelike Afrika.
2x4
Visionêr
Episode overview
Trevor Elliot melk twee maal ’n dag sowat 13 000 koeie op sy plase in die Oos-Kaap. Die Megaboere-span draai vandeesweek op sy plaas.
2x5
Volhoubaar in kwaliteit
Episode overview
This episode has no summary.
2x6
Die pad na kommersiële landbou
Episode overview
Vandeesweek loer ons in by Ralph Swart in die Wes-Kaap.
2x7
Om drome na te streef
Episode overview
Vandeesweek kuier die MegaBoere-span by Piet Warren op sy plaas, Josephine, naby Gravelotte in Limpopo.
2x8
Van kleinboer tot agri-besigheid
Episode overview
Vandeesweek kuier ons by David Osborne op sy varkplaas, Number Two Piggeries.
2x9
Plaaswerkerseun tot kommersiële boer
Episode overview
Vandeesweek op MegaBoere: André Cloete boer met skape, appels en pere naby Caledon in die Overberg-distrik op die plaas Klein Ezeljacht.
2x10
Van harde Karoo tot die fynste tekstiel
Episode overview
Vandeesweek kuier die Megaboere-span by Barries Snijman van die plaas Vleikuil naby Rietbron in Graaf-Reinet.
2x11
Van Europa se Lae-Lande tot megaboer in Afrika
Episode overview
Vandeesweek kuier ons op Arend Kuipers, stigter van die Kuipers-groep, se plaas.
2x12
Wanneer stereotipes nie meer sin maak nie
Episode overview
Dié week op maak die MegaBoere-span kennis op die wortelplaas, Greenway Farms.
2x13
Landboustrateeg
Episode overview
Die MegaBoere-span leer Milaan Thalwitzer van die Bosveld Groep vandeesweek van nader ken.

Characters