• :
  • : 26
  • : 0
  • 20
  • Documentary

:

.

1
1x1
Megamens
Episode overview
Karsten Boerdery is een van SA se grootste uitvoertafeldruifprodusente.
1x2
Geborgenheid vir almal
Episode overview
This episode has no summary.
1x3
4 neefs en ’n handelsmerk
Episode overview
Die Van Loveren-familieplaas bestaan al sedert 1937 en het ’n ryk geskiedenis van wynmaak in die Robertsonvallei.
1x4
Om te kan droom
Episode overview
Francis Visagie boer op die plaas Nanibees naby Kakamas in die Boesmanland.
1x5
’n Duisend dae
Episode overview
In sy strewe na verbetering, ontwikkel Piet du Toit super-genetika wat herinner aan die bosreuse van weleer.
1x6
Van krag tot krag
Episode overview
Charl Senekal van Mkuze in KwaZulu-Natal is Suid-Afrika se grootste suikerboer.
1x7
’n Simfonie van vaardighede
Episode overview
Die Sparta-groep is een van die grootste verskaffers van bees- en beesvleisprodukte in die Vrystaat, en waarskynlik in die land. Estelle van Reenen is die bestuurshoof van hierdie familiesaak.
1x8
Groei deur innovering
Episode overview
Tussen die ruwe Cederberge is ’n plato wat bekend staan as die Koue Bokkeveld. Dít is waar Gysbertus du Toit sowat 110 jaar gelede begin boer het.
1x9
Embrio-pionier
Episode overview
Dr. Kobus Hendriks van die plaas Bronkhorstfontein in die distrik Heilbron in die Vrystaat, is in 2013 as Suid-Afrika se Meestersuiwelboer van die Jaar aangewys.
1x10
Rentmeester
Episode overview
Schoeman Boerdery bestaan al vanaf 1919 en Kallie Schoeman is reeds vir 37 jaar aan die stuur van sake.
1x11
Fynproewer-boer
Episode overview
Rust en Vrede was die eerste wynlandgoed in privaatbesit wat spesialiseer in die eksklusiewe produksie van rooiwyn.
1x12
Visionêr
Episode overview
This episode has no summary.
1x13
’n Visie vir ’n duisend jaar
Episode overview
This episode has no summary.

Characters