Devi aver effettuato l'accesso per segnare gli episodi come guardati. Accedi oppure registrati.
Stagione 4
Data di messa in onda
Gen 06, 2020
Terwyl Jaap drastiese stappe neem om oor Jony te kom, besef Thomas hys nog verlief op haar en kry vir Malanie om hom te help Jony terugkeer. Brenda kry ark-eyes.

Gen 13, 2020
Thomas poog 'n nuwe metode om die personeel se werk te verbeter nadat Ferdie hom inlig oor Stephano se plann - maar Gawie se invloed dreig om dit te pootjie

Gen 20, 2020
Gawie vra vir Jony om saam met hom oorsee te trek. Sy stem in en sit nou met die moeilike taak om die nuus aan Thomas te breek. Thomas vind uit voor sy hom kan sê ...

Gen 27, 2020
Jony en Gawie oortuig die personeel om op 'n dieet te gaan uit solidariteit met Ferdie. Dit ontaard in 'n gewigsverlies wedren met 'n Gawie-geborgde Sun City-naweek as die prys.

Feb 03, 2020
Die Hotel hou 'n begrafnis vir 'n gemeenskapslid wat Ferdie noop om sy eie begrafnis te beplan terwyl hy nog lewe. Thomas probeer om vir oulaas kwaliteittyd met Jony te spandeer.

Feb 10, 2020
Jony is terug, maar Danny weier om sy nuwe posisie as ontvangsdame sommer net op te gee. Die magstryd in die voorportaal lei tot nuwe inisiatiewe en besondere goeie diens.

Feb 17, 2020
Dodgy Mike leer vir Danny dat wat 'n vrou sê en wat sy bedoel twee verskillende goed is en dat Danny tussen die lyne moet lees watse troue Malanie eintlik wil hê. Thomas het nog Vlinders.

Feb 24, 2020
Ferdie reël 'n baba-week by die werk met sakke mieliepap vir al die personeel. Dit word 'n kompetisie om te sien wie die beste ouers is. Jony sukkel om met 'n onbetrokke Thomas te werk.

Mar 02, 2020
In 'n poging om die personeel te kry om op te hou sy-werkies doen terwyl hulle by die Fransen is, eet Thomas en Ferdie per ongeluk muffins met dagga.

Mar 09, 2020
Wanneer Jeff se selfoon gesteel word, neem Ferdie 'beheer' van die situasie en plaas die personeel onder kwarentyn totdat dit gevind is. Brenda probeer uitvind wie haar toebroodjies steel.

Mar 16, 2020
Jo Black arriveer by Die Fransen, nadat hy by al die ander venues in die omgewing geboikot is. Thomas stem in dat hy sy praatjie by die hotel kan hou vir sy groep: The Knights of Truth.

Mar 23, 2020
Na die Hotel uiteindelik hulle derde ster verwerf, maak Stephano 'n aanbod op die Hotel wat Ferdie en Thomas nie van die hand kan wys nie. Hulle besluit om te verkoop.

Mar 30, 2020
Ferdie en Thomas besluit om die Hotel terug te kry nadat hulle verveeld raak met al hulle geld en tyd. Dis moeiliker as wat hulle dink, want die personeel het almal aangegaan met ander werk.

Se ci sono degli episodi e dei banner mancanti (e esistono su TheTVDB) puoi richiedere un aggiornamento automatico dell'intera serie:
Richiedi aggiornamento della serie
Aggiornamento richiesto