Agter Elke Man
Aflewering 04 (2x4)
Date de diffusion: Mar 31, 1988
Leana wil vir Mercia Meyer weer op die verhoog kry. Bruce is altyd laat, wat Stienie irriteer. Mercia het ontstellende nuus vir Herman en Anna.
- Première: Jan 1985
- Épisodes: 51
- Abonnés: 0