Agter Elke Man
Aflewering 29 (1x29)
Date de diffusion: Mar 20, 1986
Andries smeek Marietjie om na hom terug te keer maar sy weier. Intussen is Wessel op die spoor van die Greyling-gesin in die hoop om sy geld terug te kry.
- Première: Jan 1985
- Épisodes: 51
- Abonnés: 0