Hotel (SA)
Episode 07 (5x7)
Date de diffusion: Mar 14, 2022
Thomas en Jony maak planne as hulle nie genooi word na die res van die personeel se hoogs kompeterende 'date' aand nie, terwyl Ferdie sukkel met sein om met Koba in Australië te gesels.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1