Hotel (SA)
Episode 06 (5x6)
Date de diffusion: Fév 07, 2022
Jony se pa kom parkeer sy karavaan op die grasperk en sy is net te bly. Ferdie probeer sy swembad droom vir oulaas verwesenlik en die res probeer uitvind of Brenda 'n seun of 'n dogter kry.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1