Hotel (SA)
Episode 08 (4x8)
Date de diffusion: Fév 24, 2020
Ferdie reël 'n baba-week by die werk met sakke mieliepap vir al die personeel. Dit word 'n kompetisie om te sien wie die beste ouers is. Jony sukkel om met 'n onbetrokke Thomas te werk.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1