Hotel (SA)

Episode 05 (4x5)


Date de diffusion: Fév 03, 2020

Die Hotel hou 'n begrafnis vir 'n gemeenskapslid wat Ferdie noop om sy eie begrafnis te beplan terwyl hy nog lewe. Thomas probeer om vir oulaas kwaliteittyd met Jony te spandeer.

  • Première: Juil 2016
  • Épisodes: 65
  • Abonnés: 1
  • Fini
  • Showmax
  • Lundi à 20