Hotel (SA)
Episode 11 (3x11)
Date de diffusion: Mar 18, 2019
Die personeel se gunsteling gaste, Hettie en Jan daag op. Nadat Jan afsterf oortuig Hettie vir Danny om haar nog rondom die hotel te vergesel, met Jan se lyk. Ami daag op by die hotel.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1