Hotel (SA)

Episode 02 (3x2)


Date de diffusion: Jan 14, 2019

Wanneer Ferdie uitvind dat Stephano ook vir Burgemeester staan, ontlont dit 'n debat waarin die ou vyande weer kragte meet. 'n Veeleisende gas met eksentriese smaak daag by die hotel op.

  • Première: Juil 2016
  • Épisodes: 65
  • Abonnés: 1
  • Fini
  • Showmax
  • Lundi à 20