Hotel (SA)
Episode 13 (2x13)
Épisode final de la saison
Date de diffusion: Jan 01, 2018
Kersfeesverrigtinge is gelukkig weer op die been. Danny en Malanie verwerk hulle vinnige verlowing. Ferdie en Koba kry teenstand van Thomas af. Bouwer Bosch is opgewonde oor sy optrede.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1