Hotel (SA)
Episode 10 (2x10)
Date de diffusion: Déc 11, 2017
Ferdie word aandele in die hotel aangebied, maar moet die bank oor sy finansies gaan sien. Danny en Malanie probeer uitvind wat hul liefdes-taal is. Jony en Thomas wil die strydbyl laat lê.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1