Hotel (SA)
Episode 08 (2x8)
Date de diffusion: Nov 27, 2017
Die maandelikse Bingo aand breek aan. Thomas en Jaap word bevriend met drastiese nagevolge. 'n Hofsaak word tydens Bingo aand geopen en Danny en Malanie moet prokureur-prokureur speel.
- Première: Juil 2016
- Épisodes: 65
- Abonnés: 1