Arende
Aflewering 06 (3x6)
Date de diffusion: Déc 02, 1993
Kitchener wil by die baan aansluit wanneer hy hoor Hamish het baie geld. Sloet besoek die graf van sy enigste seun. Izak vra Liefie om hom alleen te los sodat hy sy eie lewe kan lei. Ismail bied aan om Lady Grace se straf op te neem. In ruil daarvoor sal sy seker maak hy kry die beste verdediging.
- Première: Avr 1989
- Épisodes: 33
- Abonnés: 0