Arende
Aflewering 05 (3x5)
Date de diffusion: Nov 25, 1993
Katrina besoek Annette om uit te vind of Sloet betyds terug sal wees om te getuig. Almal is bekommerd wanneer hy nie by die hof verskyn nie. Dinge lyk baie sleg vir Kerwin en Stewart. Intussen betaal Sloet Annette se borgtog en Grace ontdek dat Ismail vir manslag aangehou word. Liefie sê vir Benny sy oë is so mooi soos haar oorlede Jurgens s'n.
- Première: Avr 1989
- Épisodes: 33
- Abonnés: 0